Usher (musikant)

Usher
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Usher Raymond IV[1][2]
Geboorte 14 Oktober 1978 (1978-10-14)
Dallas, Texas, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Sanger, akteur en komponis
Aktiewe jare 1991–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Usher (gebore 14 Oktober 1978) is 'n Amerikaanse sanger, danser, akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Faculty (1998), She's All That (1999), Killers (2010), en Fast & Furious 6 (2013).

  1. Biography, http://www.people.com/people/usher/biography/, besoek op October 18, 2016 
  2. "Usher - Nice & Slow (Live at iTunes Festival 2012)". YouTube (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Januarie 2014. Besoek op 13 September 2016.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne